1
Praag Manifes van die beweging vir die internasionale taal Esperanto / ๊ตญ์ œ์–ด ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ†  ์šด๋™์— ๋Œ€ํ•œ ํ”„๋ผํ•˜ ์„ ์–ธ โ€” in Afrikaans and Korean

Afrikaans-Korean bilingual book

Praag Manifes van die beweging vir die internasionale taal Esperanto

๊ตญ์ œ์–ด ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ†  ์šด๋™์— ๋Œ€ํ•œ ํ”„๋ผํ•˜ ์„ ์–ธ

Ons, lede van die wรชreldwye beweging ter bevordering van Esperanto, rig hierdie manifes aan alle regerings, internasionale organisasies en mense van goeie wil, verklaar ons voorneme om standvastig voort te werk aan die doeleindes hierin uitgesproke, en nooi elke organisasie en individu uit om hul by ons strewe aan te sluit.

์ „ ์„ธ๊ณ„ ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ์˜ ๋ฐœ์ „์„ ์œ„ํ•œ ์šด๋™์˜ ์ผ์›์ธ ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์ด ์„ ์–ธ์„ ๊ฐ๊ตญ ์ •๋ถ€์™€ ๊ตญ์ œ ๊ธฐ๊ตฌ, ๊ทธ๋ฆฌ๊ณ  ๋ชจ๋“  ์ธ๋„์ฃผ์˜์ž๋“ค์—๊ฒŒ ๊ณตํ‘œํ•˜๊ณ  ์ด ์„ ์–ธ์— ํ‘œํ˜„๋œ ๋ชฉํ‘œ๋ฅผ ํ–ฅํ•˜์—ฌ ๋‚˜์•„๊ฐˆ ๊ฒƒ์ž„์„ ์„ ์–ธํ•˜๋ฉฐ ๋ชจ๋“  ๋‹จ๊ฒฐํ•œ ์กฐ์ง๊ณผ ์šฐ๋ฆฌ์˜ ๋…ธ๋ ฅ์— ๋™์ฐธํ•˜๋ ค๋Š” ๋ชจ๋“  ์‚ฌ๋žŒ๋“ค์„ ํ™˜์˜ํ•œ๋‹ค.

Esperanto, in 1887 gelanseer as โ€™n projek om โ€™n hulptaal vir internasionale kommunikasie te skep, het vinnig ontwikkel tot โ€™n lewende nuansryke taal wat reeds meer as โ€™n eeu lank funksioneer om mense oor grense van taal en kultuur te verbind. Intussen het die doelstellings van sy sprekers nie belang en aktualiteit verloor nie. Nรณg die wรชreldwye gebruik van โ€™n paar tale, nรณg vordering in die kommunikasietegniek, nรณg die ontdekking van nuwe metodes van taalonderrig sal waarskynlik die volgende beginsels verwesenlik, wat ons noodsaaklik ag vir regverdige en doeltreffende taalgebruik.

์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋Š” 1887๋…„ ๊ตญ์ œ ์†Œํ†ต์„ ์›ํ™œํžˆ ํ•˜๊ธฐ ์œ„ํ•œ ๋ณด์กฐ์–ด๋กœ์„œ ์ฐฝ์‹œ๋˜์—ˆ์œผ๋ฉฐ ๊ณง ํ™œ๋ฐœํ•˜๊ณ  ์„ฌ์„ธํ•œ ์–ธ์–ด๋กœ ๋ฐœ์ „ํ•˜์˜€๋‹ค. ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋Š” ์ด๋ฏธ 100๋…„์ด ๋„˜๋„๋ก ์–ธ์–ด์™€ ๋ฌธํ™”์˜ ์žฅ๋ฒฝ์„ ๋„˜์–ด ์‚ฌ๋žŒ๋“ค๊ณผ ์†Œํ†ตํ•˜๋Š” ์—ญํ• ์„ ํ•ด ์™”๋‹ค. ๊ทธ๋Ÿฌ๋‚˜ ์•„์ง๋„ ์ด๋Ÿฌํ•œ ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ์˜ ๋ชฉํ‘œ๋Š” ๊ทธ ์ค‘์š”ํ•จ๊ณผ ๊ธด๊ธ‰ํ•จ์„ ์กฐ๊ธˆ๋„ ์žƒ์ง€ ์•Š์•˜๋‹ค. ์ผ๋ถ€ ๋ฏผ์กฑ์–ด์˜ ๊ด‘์—ญ์  ์‚ฌ์šฉยทํ†ต์‹  ๊ธฐ์ˆ ์˜ ๋ฐœ๋‹ฌยท์ƒˆ๋กœ์šด ์–ธ์–ด ๊ต์œก ๊ธฐ๋ฒ•์˜ ๋ฐœ๊ฒฌ๋„, ์šฐ๋ฆฌ๊ฐ€ ์˜ฌ๋ฐ”๋ฅด๊ณ  ํšจ์œจ์ ์ธ ์–ธ์–ด ์งˆ์„œ์— ๋ถˆ๊ฐ€๊ฒฐํ•˜๋‹ค๊ณ  ์—ฌ๊ธฐ๋Š” ๋‹ค์Œ๊ณผ ๊ฐ™์€ ์›์น™๋“ค์„ ๋‹ฌ์„ฑํ•˜์ง€ ๋ชปํ•œ๋‹ค.

1. Demokrasie

1. ๋ฏผ์ฃผ์ฃผ์˜

โ€™n Kommunikasiestelsel wat sommige mense lewenslank bevoorreg, maar van andere vereis dat hulle jarelank energie investeer om โ€™n laer vlak van taalbeheersing te bereik, is fundamenteel ondemokraties. Hoewel Esperanto, soos elke taal, nie volmaak is nie, oortref dit verreweg elke mededinger op die gebied van gelykwaardige, wรชreldwye kommunikasie.

์ผ๋ถ€์—๊ฒŒ ํŠน๊ถŒ์„ ๋ถ€์—ฌํ•˜๊ณ  ๋‚˜๋จธ์ง€๋Š” ์ˆ˜๋…„๊ฐ„ ๋…ธ๋ ฅ์„ ํˆฌ์žํ•ด๋„ ์—ด๋“ฑํ•œ ๋Šฅ๋ ฅ๋ฐ–์— ์–ป์ง€ ๋ชปํ•˜๊ฒŒ ํ•˜๋Š” ์–ธ์–ด ์ฒด์ œ๋Š” ๊ทผ๋ณธ์ ์œผ๋กœ ๋น„๋ฏผ์ฃผ์ฃผ์˜์ ์ด๋‹ค. ๋‹ค๋ฅธ ๋ชจ๋“  ์–ธ์–ด์ฒ˜๋Ÿผ ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋Š” ์™„๋ฒฝํ•˜์ง€ ์•Š์ง€๋งŒ ๋ฒ”์„ธ๊ณ„์  ์˜์‚ฌ ์†Œํ†ต์— ์žˆ์–ด์„œ๋Š” ๋‹ค๋ฅธ ๋ชจ๋“  ์–ธ์–ด๋ฅผ ๋Šฅ๊ฐ€ํ•œ๋‹ค.

Ons beweer dat taalongelykheid kommunikasie-ongelykheid op alle vlakke tot gevolg het, insluitend op internasionale vlak. Ons is โ€™n beweging vir demokratiese kommunikasie.

์–ธ์–ด์˜ ๋ถˆํ‰๋“ฑ์€ ๊ตญ์ œ์  ๊ทœ๋ชจ๋ฅผ ํฌํ•จํ•œ ๋ชจ๋“  ๊ทœ๋ชจ์˜ ์†Œํ†ต์— ๋Œ€ํ•œ ๋ถˆํ‰๋“ฑ์„ ์ดˆ๋ž˜ํ•œ๋‹ค๊ณ  ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์„ ์–ธํ•œ๋‹ค. ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ๋ฏผ์ฃผ์  ์†Œํ†ต์„ ์ง€์ง€ํ•œ๋‹ค.

2. Internasionale

2. ๋‹ค๊ตญ์  ๊ต์œก

Opvoeding Elke etniese taal is gebonde aan โ€™n bepaalde kultuur en โ€™n bepaalde volk of land. Byvoorbeeld, die leerling wat Engels leer, leer van die kultuur, geografie en politiek van die Engelstalige lande, hoofsaaklik die VSA en Groot-Brittanje. Die leerling wat Esperanto leer, leer van โ€™n wรชreld sonder grense, waar elke land as tuiste voorgestel word.

๋ชจ๋“  ๋ฏผ์กฑ์–ด๋Š” ํŠน์ •ํ•œ ๋ฌธํ™”์™€ ๋‚˜๋ผ(๋“ค)์— ์—ฐ๊ด€๋˜์–ด ์žˆ๋‹ค. ์˜ˆ๋ฅผ ๋“ค์–ด ์˜์–ด๋ฅผ ๊ณต๋ถ€ํ•˜๋Š” ํ•™์ƒ์€ ์˜์–ด ๋ฌธํ™”๊ถŒ(์ฃผ๋กœ ๋ฏธ๊ตญ๊ณผ ์˜๊ตญ)์˜ ๋ฌธํ™”ยท์ง€๋ฆฌยท์ •์น˜๋ฅผ ์ตํžˆ๊ฒŒ ๋œ๋‹ค. ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋ฅผ ๊ณต๋ถ€ํ•˜๋Š” ํ•™์ƒ์€ ์ œํ•œ ์—†์ด ๋ˆ„๊ตฌ๋‚˜ ์นœ์ˆ™ํ•œ ์ „์„ธ๊ณ„์— ๋Œ€ํ•˜์—ฌ ๋ฐฐ์šด๋‹ค.

Ons beweer, dat onderrig deur middel van enige etniese taal gebonde is aan โ€™n bepaalde wรชreldbeskouing. Ons is โ€™n beweging van internasionale opvoeding.

ํŠน์ • ๋ฏผ์กฑ์–ด๋ฅผ ํ†ตํ•œ ๊ต์œก์€ ํŠน์ •ํ•œ ์„ธ๊ณ„๊ด€๊ณผ ์—ฐ๊ด€๋˜์–ด ์žˆ๋‹ค๊ณ  ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์„ ์–ธํ•œ๋‹ค. ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ๋‹ค๊ตญ์  ๊ต์œก์„ ์ง€์ง€ํ•œ๋‹ค.

3. Pedagogiese effektiwiteit

3. ๊ต์œกํ•™์  ํšจ์œจ์„ฑ

Slegs โ€™n klein persentasie van diegene wat โ€™n vreemde taal aanleer, begin om dit bemeester. Volledige beheersing van Esperanto is moontlik selfs deur middel van selfstudie. Verskillende studies het verslag gelewer dat oor die propedeutiese effek van Esperanto op die leer van ander tale. Esperanto word ook as kerndeel aanbeveel in kursusse wat leerlinge bewus maak van wat taal is.

์™ธ๊ตญ์–ด๋ฅผ ๋ฐฐ์šฐ๋Š” ์ด ๊ฐ€์šด๋ฐ ์˜ค์ง ์†Œ์ˆ˜๋งŒ์ด ์™ธ๊ตญ์–ด๋ฅผ ์œ ์ฐฝํ•˜๊ฒŒ ๊ตฌ์‚ฌํ•œ๋‹ค. ๊ทธ๋Ÿฌ๋‚˜ ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋Š” ๋…ํ•™์„ ํ†ตํ•ด์„œ๋„ ๋Šฅ์ˆ™ํžˆ ๊ตฌ์‚ฌํ•  ์ˆ˜ ์žˆ๋‹ค. ๋‹ค์–‘ํ•œ ์—ฐ๊ตฌ ๊ฒฐ๊ณผ์— ๋”ฐ๋ฅด๋ฉด ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋ฅผ ๋จผ์ € ๋ฐฐ์šฐ๋Š” ๊ฒƒ์ด ๋‹ค๋ฅธ ์–ธ์–ด๋ฅผ ๋ฐฐ์šฐ๋Š” ๋ฐ ํšจ๊ณผ๊ฐ€ ์žˆ๋‹ค๊ณ  ํ•œ๋‹ค. ๋˜ํ•œ ๋‹ค๋ฅธ ๊ณผ๋ชฉ์—์„œ, ์•ฝ๊ฐ„์˜ ๊ธฐ์ดˆ ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋ฅผ ํ•™์Šต์ž์˜ ์–ธ์–ด์  ์ž๊ฐ์‹ฌ์„ ์ผ๊นจ์šฐ๊ธฐ ์œ„ํ•˜์—ฌ ํฌํ•จ์‹œํ‚ค๋Š” ๊ฒƒ๋„ ์ถ”์ฒœํ•  ๋งŒํ•˜๋‹ค.

Ons beweer dat die moeilikheid van die etniese tale altyd โ€™n belemmering sal vorm vir vele leerlinge wat tog voordeel sou trek uit โ€™n tweede taal. Ons is โ€™n beweging vir effektiewe taal-onderrig.

๋ฏผ์กฑ์–ด์˜ ๋‚œํ•ดํ•จ์ด ๋‹ค๊ฐœ๊ตญ์–ด ๊ตฌ์‚ฌ์˜ ์ด๋“์„ ์–ป๋Š” ๋ฐ ๋ฐฉํ•ด๊ฐ€ ๋œ๋‹ค๊ณ  ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์„ ์–ธํ•œ๋‹ค. ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ํšจ์œจ์ ์ธ ์–ธ์–ด ๊ต์œก์„ ์ง€์ง€ํ•œ๋‹ค.

4. Meertaligheid

4. ๋‹ค๊ตญ์–ด์ฃผ์˜

Die Esperanto-gemeenskap is een van die min taalgemeenskappe op wรชreldskaal, waarvan die sprekers sonder uitsondering twee- or meertalig is. Elke lid van diรฉ gemeenskap het dit op hulself geneem om ten minste een vreemde taal te leer tot op spreeksvlak. In vele gevalle lei dit tot die kennis van en die liefde vir ander tale, en in die algemeen tot โ€™n wyer persoonlike horison.

์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ†  ๊ณต๋™์ฒด๋Š” ๋ชจ๋“  ์ผ์›์ด ๋‹ค๊ฐœ๊ตญ์–ด๋ฅผ ๊ตฌ์‚ฌํ•˜๋Š” ๋ช‡ ์•ˆ๋˜๋Š” ์„ธ๊ณ„์  ์–ธ์–ด ๊ณต๋™์ฒด์˜ ํ•˜๋‚˜๋‹ค. ๋ชจ๋“  ๊ตฌ์„ฑ์›์€ ์ตœ์†Œํ•œ ํ•˜๋‚˜์˜ ์™ธ๊ตญ์–ด๋ฅผ ํšŒํ™” ์ˆ˜์ค€ ์ด์ƒ์œผ๋กœ ๋ฐฐ์šด๋‹ค. ์ด๋Š” ๋‹ค๊ฐœ๊ตญ์–ด์— ๋Œ€ํ•œ ์ง€์‹๊ณผ ์• ์ฐฉ์„ ๊ธฐ๋ฅด๊ณ  ๋” ๋‚˜์•„๊ฐ€ ๊ฐœ์ธ์  ์‹œ์•ผ๋ฅผ ๋„–ํžˆ๋Š” ๋ฐ ๋„์›€์„ ์ค€๋‹ค.

Ons beweer, dat die sprekers van alle tale, groot of klein, behoort te beskik oor die werklike kans om โ€™n tweede taal hul eie te maak tot op โ€™n hoรซ vlak van kommunikasie. Ons is โ€™n beweging wat diรฉ kans voorsien.

ํฌ๊ณ  ์ž‘์€ ๋ชจ๋“  ์–ธ์–ด์˜ ์‚ฌ์šฉ์ž๊ฐ€ ์™ธ๊ตญ์–ด๋ฅผ ๋Šฅํ†ตํ•˜๊ฒŒ ์ตํž ๊ธฐํšŒ๋ฅผ ๊ฐ€์ ธ์•ผ ํ•œ๋‹ค๊ณ  ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์„ ์–ธํ•œ๋‹ค. ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์ด๋Ÿฌํ•œ ๊ธฐํšŒ๋ฅผ ๋งˆ๋ จํ•˜๋Š” ๊ฒƒ์„ ์ง€์ง€ํ•œ๋‹ค.

5. Taalregte

5. ์–ธ์–ด์— ๋Œ€ํ•œ ๊ถŒ๋ฆฌ

Die ongelyke magsverdeling tussen die tale is โ€™n resep vir voortdurende taalonveiligheid, of regstreekse taalonderdrukking by โ€™n groot deel van die wรชreldbevolking. In die Esperanto-gemeenskap ontmoet die lede van groot tale, sowel as kleineres, amptelike tale en nie-amptelikes, op neutrale grond, danksy die wedersydse gewilligheid om mekaar tegemoet te kom. So โ€™n ewewig tussen taalregte en verantwoordelikhede lewer โ€™n presedent om ander oplossings vir taalongelykheid en taalkonflikte te ontwikkel en te evalueer.

๊ฐ ์–ธ์–ด์˜ ๋ถˆํ‰๋“ฑํ•œ ์„ธ๋ ฅ ๋ถ„๋ฐฐ ๋•Œ๋ฌธ์— ์„ธ๊ณ„ ์ธ๊ตฌ์˜ ์ƒ๋‹น์ˆ˜๋Š” ๋ชจ์–ด๊ฐ€ ์œ„ํ˜‘๋ฐ›๊ฑฐ๋‚˜ ์•„์˜ˆ ์–ต์••๋˜๋Š” ์ˆ˜๋‚œ์„ ๊ฒช๋Š”๋‹ค. ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ†  ๊ณต๋™์ฒด์—์„œ๋Š” ํฌ๊ณ  ์ž‘์€ ๊ณต์‹์ ์ด๊ฑฐ๋‚˜ ๋น„๊ณต์‹์ ์ธ ์–ธ์–ด๋“ค์˜ ์‚ฌ์šฉ์ž๋“ค์ด ์„œ๋กœ ํƒ€ํ˜‘ํ•˜์—ฌ ์ค‘๋ฆฝ์  ์ง€๋Œ€์—์„œ ๋งŒ๋‚  ์ˆ˜ ์žˆ๋‹ค. ์ด๋Ÿฌํ•œ ์–ธ์–ด์— ๋Œ€ํ•œ ๊ถŒ๋ฆฌ์™€ ์˜๋ฌด์˜ ํ‰ํ˜•์€ ์–ธ์–ด ๋ถˆํ‰๋“ฑ ๋ฐ ์–ธ์–ด ๊ฐˆ๋“ฑ์— ๋Œ€ํ•œ ๋‹ค๋ฅธ ํ•ด๋ฒ•์„ ๋ฐœ์ „์‹œํ‚ค๊ณ  ํ‰๊ฐ€ํ•  ์ˆ˜ ์žˆ๋Š” ์„ ๋ก€๋ฅผ ์ œ๊ณตํ•œ๋‹ค.

Ons beweer, dat die waarborge van gelyke behandeling ongeag taal, wat in soveel internasionale dokumente uitgespreek word, deur die groot magsverskille tussen die tale ondermyn word. Ons is โ€™n beweging vir taalregte.

์–ธ์–ด ๊ฐ„์˜ ์„ธ๋ ฅ์˜ ํฌ๋‚˜ํฐ ๋ถˆ๊ท ํ˜•์€ ๊ฐ์ข… ๊ตญ์ œ ๋ฌธ์„œ์— ๋ช…์‹œ๋œ ์–ธ์–ด ํ‰๋“ฑ๊ถŒ์„ ์นจํ•ดํ•œ๋‹ค๊ณ  ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์„ ์–ธํ•œ๋‹ค. ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์–ธ์–ด์— ๋Œ€ํ•œ ๊ถŒ๋ฆฌ๋ฅผ ์ง€์ง€ํ•œ๋‹ค.

6. Taaldiversiteit

6. ์–ธ์–ด์˜ ๋‹ค์–‘์„ฑ

Die nasionale regerings neig daartoe om die groot verskeidenheid van tale in die wรชreld te sien as โ€™n belemmering vir kommunikasie en ontwikkeling. Vir die Esperanto-gemeenskap, is die taalverskeidenheid โ€™n voortdurende en onmisbare bron van rykdom. Gevolglik is elke taal, net soos elke lewende spesie, al waardevol op sigself en verdien beskerming en ondersteuning.

๊ฐ๊ตญ์˜ ์ •๋ถ€๋“ค์€ ์„ธ๊ณ„ ์–ธ์–ด์˜ ๋‹ค์–‘ํ•จ์„ ์†Œํ†ต๊ณผ ๋ฐœ์ „์— ๋Œ€ํ•œ ์žฅ์• ๋ฌผ๋กœ๋งŒ ์ƒ๊ฐํ•œ๋‹ค. ๊ทธ๋Ÿฌ๋‚˜ ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ†  ๊ณต๋™์ฒด์—๊ฒŒ๋Š” ์–ธ์–ด์˜ ๋‹ค์–‘์„ฑ์€ ๋Š์ž„์—†๊ณ  ํ•„์ˆ˜์ ์ธ ํ’์š”๋กœ์›€์˜ ๊ทผ์›์ด๋‹ค. ๊ทธ๋Ÿฌ๋ฏ€๋กœ ๋ชจ๋“  ์–ธ์–ด๋Š” (์ƒ๋ช…์ฒด์˜ ์ข…๊ณผ ๋งˆ์ฐฌ๊ฐ€์ง€๋กœ) ๊ณ ์œ ์˜ ๊ฐ€์น˜๋ฅผ ์ง€๋‹ˆ๋ฉฐ ๋ณดํ˜ธ๋˜๊ณ  ๋’ท๋ฐ›์นจ๋˜์–ด์•ผ ํ•œ๋‹ค.

Ons beweer dat die politiek van kommunikasie en ontwikkeling, indien dit nie op respek vir en onstersteuning van alle tale gebaseer is nie, lei tot die uitsterwing van die meerderheid van die tale van die wรชreld. Ons is โ€™n beweging vir taalverskeidenheid.

์†Œํ†ต๊ณผ ๋ฐœ์ „์„ ์ถ”๊ตฌํ•˜๋Š” ์ •์น˜์  ์„ธ๋ ฅ๋“ค์ด ์–ธ์–ด์— ๋Œ€ํ•œ ์กด์—„๊ณผ ์ง€์ง€์— ๋ฐ”ํƒ•์„ ๋‘์ง€ ์•Š์œผ๋ฉด ์„ธ์ƒ์˜ ์ˆ˜๋งŽ์€ ์–ธ์–ด๋“ค์„ ๋ฉธ์ข…์‹œํ‚ฌ ์ˆ˜ ์žˆ๋‹ค๊ณ  ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์„ ์–ธํ•œ๋‹ค. ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์–ธ์–ด์˜ ๋‹ค์–‘์„ฑ์„ ์ง€์ง€ํ•œ๋‹ค.

7. Emansipasie van mense

7. ์ธ๋ฅ˜ ํ•ด๋ฐฉ

Elke taal bevry en beperk sy sprekers; enersyds deur aan hulle die moontlikheid te gee om onderling te kommunikeer, maar andersyds deur kommunikasie met andere te belemmer. Beplan as โ€™n universele kommunikasiemiddel, is Esperanto een van die grootste funksionerende projekte vir die emansipasie van mense โ€” โ€™n projek om elke mens in staat te stel om as individu in die menslike gemeenskap deel te neem, met stewige wortels in hul plaaslike kultuur en taalidentiteit, maar om nie daardeur beperk te word nie.

๋ชจ๋“  ์–ธ์–ด๋Š” ๊ทธ ์‚ฌ์šฉ์ž๋“ค์„ ํ•ด๋ฐฉ์‹œํ‚ค๊ธฐ๋„ ํ•˜๊ณ  ์ œ์•ฝ์‹œํ‚ค๊ธฐ๋„ ํ•œ๋‹ค. ์–ธ์–ด๋Š” ๊ฐ™์€ ์–ธ์–ด๋ฅผ ์“ฐ๋Š” ์‚ฌ๋žŒ๊ณผ ์†Œํ†ต์„ ๊ฐ€๋Šฅํ•˜๊ฒŒ ํ•˜์ง€๋งŒ ๋‹ค๋ฅธ ์–ธ์–ด๋ฅผ ์“ฐ๋Š” ์‚ฌ๋žŒ๊ณผ๋Š” ์†Œํ†ต์„ ๋ง‰๋Š”๋‹ค. ๋งŒ์ธ์˜ ์†Œํ†ต ์ˆ˜๋‹จ์œผ๋กœ ์„ค๊ณ„๋œ ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋Š” ์ธ๋ฅ˜ ํ•ด๋ฐฉ์— ๋Œ€ํ•œ, ๋‹ค์‹œ ๋งํ•ด ๊ทธ ๋ˆ„๊ตฌ๋‚˜ ๊ฐœ์ธ์œผ๋กœ์„œ ์ธ๋ฅ˜ ๊ณต๋™์ฒด์— ์ฐธ์—ฌํ•  ์ˆ˜ ์žˆ๋„๋ก ํ•˜๋Š”, ๊ฐ€์žฅ ํฐ ์‚ฌ์—… ๊ฐ€์šด๋ฐ ํ•˜๋‚˜๋‹ค. ์—์ŠคํŽ˜๋ž€ํ† ๋ฅผ ์‚ฌ์šฉํ•œ ์ด๋Ÿฌํ•œ ์ฐธ์—ฌ๋Š” ๊ฐœ์ธ์˜ ์ง€์—ญ์  ๋ฌธํ™”์™€ ์–ธ์–ด์  ์ •์ฒด์„ฑ์— ๋ฐ”ํƒ•์„ ๋‘์ง€๋งŒ ์ด๋กœ์„œ ์ œ์•ฝ๋ฐ›์ง€ ์•Š๋Š”๋‹ค.

Ons beweer dat die ekslusiewe gebruik van etniese tale onvermydelik belemmeringe opwerp vir die vryheid van uitdrukking, kommunikasie en assosiasie. Ons is โ€™n beweging vir die emansipasie van mense.

๋ฏผ์กฑ์–ด๋งŒ์˜ ๋ฐฐํƒ€์ ์ธ ์‚ฌ์šฉ์€ ํ•„์—ฐ์ ์œผ๋กœ ์ž๊ธฐ ํ‘œํ˜„๊ณผ ์†Œํ†ต, ์ง‘ํšŒ์˜ ์ž์œ ๋ฅผ ์นจํ•ดํ•œ๋‹ค๊ณ  ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์„ ์–ธํ•œ๋‹ค. ์šฐ๋ฆฌ๋Š” ์ธ๋ฅ˜์˜ ํ•ด๋ฐฉ์„ ์ง€์ง€ํ•œ๋‹ค.

Prago, jul. 1996

Prago, jul. 1996

Advertisement